Mike O'Malley

Mike O'Malley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Michael Edward O'Malley
Geboorte 31 Oktober 1966 (1966-10-31)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 1991–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mike O'Malley (gebore 31 Oktober 1966) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Meet Dave (2008), R.I.P.D. (2013), en Sully (2016), en in die televisiereeks Glee (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy